2024 die Jaar van die meeste koolstofdioksiedbesoedeling ooit? Home RSG Radio Geldsake Gepubliseer op 13/10/2024. Daar word voorspel dat die besoedeling deur Suid-Afrikaanse industrieë hulle hoogtepunt gaan raak vanjaar, Prof Roelof Burger van die Noordwes-Universiteit gesels oor die voorspelling. Volg RSG Geldsake op Twitter