2024 se 1e Dokumentêre seisoen begin op 4 Januarie

Ons eerste dokumentêre seisoen van 2024 skop op 4 Januarie af. Luisteraars kan uitsien na ‘n groot verskeidenheid onderwerpe oor die klanke van Distrik Ses, Wuppertal, digter T.T. Cloete wat in 2024 ‘n 100 jaar oud sou word, tot ‘n blik op die land drie dekades van demokrasie. Uitsaaidatum Dokunentêr Programmaker 4-Jan Vir 290 jaar in die sandput Marize de Klerk 11-Jan Kontant op die kant Renaldo Schwarp 18-Jan Die slagting in die see Martelize Brink 25-Jan Vyf vlugvoetige voetbôllers Heindrich Wyngaard 1-Feb As ’n man knak Elsje van Jaarsveld 8-Feb God die digter (T.T. Cloete – 100 jaar) Argief 15-Feb Die padkaart in jou drome Flip Loots 22-Feb Sò klink Distrik Ses Haidee Muller 29 Feb Verenig in stem Ina Strydom 7-Mar Wuppertal se langpad Johan Rademan 14-Mar Leon – die lewe van ’n onnutsige onnie Ettienne Ludick 21-Mar … Lees meer 2024 se 1e Dokumentêre seisoen begin op 4 Januarie