Hoekom is Namakwaland se bloukop koggelmanders so groot?
-
Hoekom is die Namakwalandse bloukopkoggelmander so groot in vergelyking met die soort wat in die Vrystaat voorkom? Is dit dalk ‘n ander spesie?
- Ons vind meer uit oor die vertakte patroon op ‘n klippie, en vind uit of dit ‘n geologiese verskynsel of ‘n plantfossiel is.
- Ons gesels oor evolusie en aanpassing, en
- vind meer uit oor Tafelberg-sandsteen.
Die wetenskaplikes gee antwoorde in Hoe verklaar jy dit?