3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?
Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ‘n ‘lewende’ 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr Johnell Giliomee, ‘n polimeerwetenskaplike oor dié navorsing. Sy kyk ook in die tweede deel van die program na feite en mites oor Covid.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit