Hoe werk beslaglegging, kontraktuele verpligtinge binne inperkings, mede-eienaarskap van eiendom?
Igna Klynsmith bespreekdie volgende in Regsake:
- kontraktuele verpligtinge en die onmoontlikheid om te presteer as gevolg van iets soos die inperkingsmaatreëls.
- Hy beantwoord ‘n vraag oor mede-eienaarskap van eiendom en vererwing,
- en die oordrag van bates aan erfgename voor die afsterwe van die erflater.
- Hy verduidelik ook hoe werk beslaglegging.