5000 wag op orgaanplantings, maar Covid bring programme byna tot stilstand
Hoe werk ’n nierooplanting? Wie kwalifiseer vir een? Wat is die grootste probleem? Wat is die risiko’s en die suksessyfer? En wat van die skenker as dit ’n lewende skenker is? Marí Hudson gesels met prof Elmin Steyn, hoof van chirurgie by Tygerberg Hospitaal en die Universiteit van Stellenbosch se mediese skool. Sy is ook ’n ervare nieroorplantingschirurg wat nieroorplantings by die Christiaan Barnard Gedenkhospitaal doen. Agtergrondinligting ODF PRESS RELEASE “The impact of the SARS–CoV–2 pandemic on the transplant health care system was abrupt, profound and unprecedented.” Rebecca R. Goff, PhD IMPACT: COVID–19 ON TRANSPLANTATION 90,6% reduction in deceased donor transplants in France while in South Africa live related donor transplants have come to a complete standstill. Resulting in waiting lists being dramatically increased. COVID–19 had an immediate and devastating impact on transplant activity as the infection … Lees meer 5000 wag op orgaanplantings, maar Covid bring programme byna tot stilstand
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit