80% van Johannesburg se brûe is op die randjie van ineenstorting


80% van Johannesburg se brûe is op die randjie van ineenstorting.

Eskom erken dat die omskepping van die Komati-kragstasie na skoner energie, ‘n duur blaps was.

Dertig lande wil by die BRICS-groepering aansluit.