Nuusbriewe – RSG
Bly op hoogte van die jongste gebeure deur hier te klik om in te teken op die RSG nuusbrief. Klik hier vir voorbeelde van ons vorige nuusbriewe.
Ons nuusbrief is gratis, jou inligting bly privaat, en ons laat net van ons weet wanneer daar iets interessants gebeur. Jy kan jou besonderhede enige tyd verander of kanselleer. Klik hier indien jy enige probleme met jou nuusbrief ervaar.
2024 Nuusbriewe
RSG Nuusbrief | Februarie 2024
2023 Nuusbriewe
RSG Nuusbrief | September 2023
RSG Nuusbrief | Februarie 2023
2022 Nuusbriewe
RSG Nuusbrief | September 2022
RSG Nuusbrief | Augustus 2022 (2de uitgawe)
RSG Nuusbrief | Julie 2022 (2de uitgawe)
RSG Nuusbrief | Mei 2022 (2de uitgawe)
RSG Nuusbrief | April 2022 (2de uitgawe)
RSG Nuusbrief | Februarie 2022
2021 Nuusbriewe
RSG Nuusbrief | September 2021
2020 Nuusbriewe
2019 Nuusbriewe
RSG November 2019 (die tweede ene)
2018 Nuusbriewe
RSG November (ons tweede ene) 2018
RSG Nuusbrief September 2018 (ons tweede ene)
Probleme
Doen die volgende indien jy sukkel om die RSG nuusbrief te ontvang:
Maak seker jy is ingeteken op die RSG nuusbrief deur hier te klik en jou epos adres in te vul. As die skerm bevestig dat jy reeds ingeteken is, volg die instruksies hieronder.
Stoor nuusbrief@rsgplus.org in jou adresboek om seker te maak jou rekenaar weet die nuusbrief kom van ‘n bekende.
Soms land die RSG nuusbrief in die verkeerde legger – eerder as jou inboks. Om ons nuusbrief terug te skuif na jou inboks kan jy die volgende doen:
- Gaan soek ons nuusbrief deur ons nuusbrief@rsgplus.org adres in die soekblok van jou e-pos blaaier te tik.
- Wanneer jy ons nuusbrief opspoor, skuif dit oor oor na jou inboks. As jy sukkel hiermee kan jy die volgende doen afhangend van watter epos diens jy gebruik:
- Gmail: Jy kan ook ‘n filter vir ons nuusbrief@rsgplus.org e-posadres skep om te verseker dat toekomstige e-posse by die inboks afgelewer word. Om dit te doen, klik op die “⋮” ikoon in die regter boonste hoek van die Gmail-skerm, kies “Filter messages like this” en gaan dan na die “Create filter” opsie onderaan die skerm. Kies die “Never send it to spam” en “Categorise as Primary” opsies (onderaan die skerm) en klik “Create filter”.
- Outlook: Klik “Outlook” -> “Settings” -> “Junk” -> “Safe senders” -> klik op die “+” teken en voeg ons adres nuusbrief@rsgplus.org en druk die “Enter” knoppie. Maak dan net seker ons nuusbrief@rsgplus.org adres verskyn onder die “Safe senders” hofie.
- Apple Mail: Voeg nuusbrief@rsgplus.org by jou kontaklys.
Klink hier om ons te kontak indien jy enige verder nuusbrief navrae het.