Het ouers die reg om kinders se selfoon-boodskappe te lees?
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels:
- Het ouers die reg om hulle minderjarige kinders se selfoonboodskappe en inskrywings op sosiale media te lees?
- As jy aanspreeklik is vir herstelwerk aan iemand se motor, maar dit word gesteel voordat dit herstel kon word, is jy dan nog aanspreeklik?
- Wat behels wetgewing oor lugbesoedeling en
- die manupulering van aandelepryse?