Beskerm die reg jou belegging teen swak kenners-advies?
Regsake, Maandag 21 Mei 2018. – Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- ongerymdhede by die toekenning van tenders;
- die beskerming van beleggers wat op grond van kenners se advies beleggings maak;
- die vereistes om iemand in jou testament ‘n bewoningsreg te gee, en swaarder strawwe vir kabeldiewe.