Om met ‘n geliefde met Alzheimer-siekte saam te leef
Hoe ervaar ‘n gesinslid van ‘n Alzheimer-pasiënt die agteruitgang wat die siekte meebring? Wanneer neem mens die besluit dat bykomende sorg nodig en noodsaaklik word?
Lianne Smuts vertel van haar ervaring van ‘n geliefde met Alzheimer se siekte.
Lees en luister ook
Die verskillende vorms van demensie: https://www.rsgplus.org/gesondheid/die-verskillende-vorms-van-demensie/
Wat is die verskil tussen gewone vergeet en Alzheimer-siekte? https://www.rsgplus.org/gesondheid/wat-is-die-verskil-tussen-vergeet-en-alzheimer-vergeet/
Hoe moet ‘n bejaarde versorg word? https://www.rsgplus.org/gesondheid/hoe-moet-n-bejaarde-versorg-word/