Hoekom slaan mens toe in ‘n eksamen?
In Die Geheime van die Brein, word nog interessanthede belig:
- Hoekom is dit belangrik dat ons breine in omgewings moet funksioneer waar ons met veiligheid foute kan maak?
- Is onthou en geheue dieselfde ding?
- Bestaan daar iets soos perfeksionisme?
- Is hoe jy gebeure onthou, altyd ’n werklike weergawe van wat gebeur het, of is mense se geheue feilbaar?
- Hoekom slaan mense baie keer toe in ’n eksamen?
Luister ook:
https://www.rsgplus.org/opvoeding/die-geheime-van-die-brein/
https://www.rsgplus.org/kinders/wat-het-dagdrome-met-die-leerproses-te-make/