My kind wil gou ophou met ‘n sport…
Watter voordele hou karate vir my kind in, en hoe gemaak as my kind dit net vir ’n rukkie wil neem en dan ophou? Moet ek vir my voorskoolse kind ekstra wiskunde en leesklasse laat loop? Watter impak het elektroniese toerusting op my kind se breinontwikkeling?
Johan van Lill praat met kenners oor vrae wat ons van luisteraars gekry het.