Bulimie en anoreksie ook by volwassenes
Bulimie en anoreksie word meeste van die tyd geassosieer met tieners, maar wêreldwyd is die getal besig om te styg onder mans en vroue van alle ouderdomme.
Wat veroorsaak hierdie obsessie met gewig, kos en voorkoms, en wat is die oplossing?