Kan ‘n mens regtig 200 jr oud word?
Kan ‘n mens regtig 200 jaar oud word?
Is daar rede om paniekbevange te raak oor die Asiatiese kewertjie; en
ons vertel jou meer oor die slym-prik, alombekend as die snotvis.
Luister Hoe verklaar jy dit? Met Jurie van den Heever, Henk Geertsema en LeFras Mouton.