Die verskil tussen ‘n ‘warranty’ en ‘guarantee’
- Het Suid Afrikaanse burgers ‘n reg op konsulêre bystand in die buiteland,
- Hoe geldig is elektroniese handtekeninge, en
- Wat is die verskil tussen ‘n “warranty” en ‘n “guarantee.”
- Vergoeding vir grondonteiening: moet die ontwikkelingspotensiaal van die grond in ag geneem word?
Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor dié regsaspekte.