Vinnige regsadvies by ‘n braai?
- Hoe werk dit as mense by sosiale geleenthede “net gou” regsadvies by prokureurs soek?
- Mag afskrifte van elektroniese dokumente as ware afskrifte gesertifiseer word?
- Is daar ‘n verskil in die kworum wat benodig word as lede van ‘n deeltitelkompleks besluite moet neem oor luukse en nie-luukse verbeterings?
- Wie betaal vir die regskoste van presidente se hofsake?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: