Om vuurwapens te bemaak…
Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- die erf van vuurwapens;
- die implikasies daarvan om as getuie te teken;
- die gevolge van insolvensie van ‘n langtermynhuurder vir die verhuurder; en
- wat om te doen as jou kontrak nie ‘n kansellasieklousule bevat nie.
- Hy bespreek ook ‘n hofsaak oor die hersiening van staatstenders.