Hanteer ‘n geliefde se depressie só
Depressie affekteer nie net die individu wat daarmee moet saamleef nie, maar ook hulle geliefdes, kollegas en vriende. Lise Swart kyk hoe hierdie siekte verhoudings beïnvloed, en hoe alle partye kan saamwerk om die las ligter te maak.