COVID-19 Hoofblad
Die tweede golf spoel tans oor die wêreld.
Indeks:
# Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in Suid-Afrika.
Hoe vinnig neem die gevalle in Suid-Afrika toe? Pas Suid-Afrikaners die tuisbly-regulasies toe? Klik hier.
Nuusflitse 29 Des 2020
Nuusflitse 24 Augustus 2020
Die inperkingsvlak is op 1 Junie na Vlak 3 verlaag.
Lees ook:
https://www.rsgplus.org/covid-19/corona-van-organe-so-aan/
https://www.rsgplus.org/covid-19/covid-inperkings-lei-tot-meer-selfmoord/
https://www.rsgplus.org/covid-19/covid-het-n-lang-stert/
https://www.rsgplus.org/covid-19/covid-19-siekte-van-inflammasie-en-stolling/
https://www.rsgplus.org/covid-19/wat-gaan-sa-se-covid-piek-wees/
https://www.rsgplus.org/top-stories/covid-19-siekte-kom-in-3-fases/
https://www.rsgplus.org/covid-19/hoe-werk-covid-19-toetse/
https://www.rsgplus.org/covid-19/gee-aandag-aan-stolselvorming-in-covid-pasiente/
# Die jongste oor die regulasies wat tans in Suid-Afrika geld
Weet jy watter regulasies tans in Suid-Afrika van toepassing is en hoe dit toegepas word. Weet jy waar en hoe om aan te meld as jy simptome toon? Weet jy wie mag reis en wie nie? Of wat die Arbeidsreg oor COVID-19 sê? Klik hier.
# Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in die wêreld
Lees hier alles oor die globale syfers, in watter lande die syfers steeds styg, watter lande die siekte onder beheer begin kry, en die stappe wat in verskillende lande geneem word om COVID-19 hok te slaan. Lees ook die jongste oor die ontwikkeling nuwe, vinniger toetsmetodes en navorsing om ‘n entstof te vind. Ons bring jou die nuus soos dit ontvou. Klik hier.
# Hoe werk die virus, hoe word dit oorgedra en watter voorkomingsmaatreëls kan jy tref?
Lees meer oor wat wetenskaplikes reeds vasgestel het, met betroubare mediese inligting. Eenvoudige sketse is ook hier beskikbaar. Luister ook na insiggewende gesprekke met medici en lees bykomende agtergrond-inligting. Klik hier.
Vir meer inligting kontak die COVID-19 tolvrye nommer: 0800 029 999 of Whatsapp: 060 012 3456
# COVID-19 herstel die natuur
Daar was sedert die uitbreking van die coronaviruspandemie ‘n merkbare verbetering in die lugkwaliteit in Europese stede waar daar ‘n staat van inperking geld. Lugfoto’s deur die Europese ruimteagentskap toon dat die stede Brussel, Parys, Madrid, Milan en Frankfurt het almal wesentlike laer stikstofvlakke aangemeld sedert inperkingsmaatreëls afgekondig is. Klik hier.
Enkele belangrike datums vir Suid-Afrika
of hier: https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/ramaphosa-addresses-the-nation-on-covid-19/
5 Maart 2020:
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare siektes het die eerste geval van die Corona COVID-19 virus in Suid-Afrika bevestig. Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het in ‘n verklaring bekendgemaak dat ‘n 38-jarige man die virus het. Hy en sy vrou het in Italië gereis. Hulle was deel van ‘n groep van tien mense wat op 1 Maart na Suid-Afrika teruggekeer het.
Het jy geweet?
CO = Corona
VI = Virus
D= Disease
2019 = die jaar waarin die virus geïdentifiseer is.
Die siekte staan bekend as COVID-19 (Corona Virus Disease 2019), en die virus staan bekend as SARS-CoV-2 (Serious Acute Respiratory Syndrome Corona virus 2), omdat die virus ernstige longonsteking veroorsaak en volgens alle aanduidings naby verwant is aan die SARS-CoV-1 van 2002/2003 wat SARS veroorsaak het.
Lees meer: https://www.who.int/emergencies/diseases/novel-coronavirus-2019/technical-guidance/naming-the-coronavirus-disease-(covid-2019)-and-the-virus-that-causes-it
Lees ook:
Covid-19 in SA: Die syfers en die maatreëls.
SARS-Coronavirus-2: Só werk die virus: Wat die virus doen, hoe dit aansteek en die voorsorgmaatreëls wat jy kan tref.
Lees ook: http://www.nicd.ac.za/diseases-a-z-index/covid-19/
COVID-19 in die wêreld. Die totale aantal gevalle op 26 Maart staan op meer as 515 000.
Statistieke oor die huidige uitbreking: https://www.worldometers.info/coronavirus/
Mites oor die Corona-virus: https://www.who.int/emergencies/diseases/novel-coronavirus-2019/advice-for-public/myth-busters
Inligting vir mediese en gesondheidspersoneel: https://www.thelancet.com/coronavirus
Lees meer oor die Corona-virus uitbreking: https://www.webmd.com/lung/news/20200124/coronavirus-2020-outbreak-latest-updates
Is daar meer as een stam van die virus wat COVID-19 veroorsaak? Lees: https://www.newscientist.com/article/2236544-coronavirus-are-there-two-strains-and-is-one-more-deadly/
Saamgestel deur Marí Hudson