Bloubessies, ongeregistreerde chemiese stowwe…
Die groei in die plaaslike bloubessiebedryf is noemenswaardig. Die voorsitter van die Bessieprodusente-organisasie, Justin Mudge, vertel meer van die bedryf.
Dr. Gerhard Verdoorn van Croplife SA werp lig op aartappelprodusente se gebruik van ongeregistreerde chemiese middels.
Frans van Eden gee raad aan kleinsake-eienaars oor die gevolge van die inperking.
En Hanlie Kroese praat oor landbouversekering.