Arbeidsreg: Afdankings, dissiplinêre verhore…
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar sluit weer aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om verder te gesels oor die arbeidsreg.
Hy verduidelik werknemers se regte ten opsigte van afdankings, wangedrag, dissiplinêre verhore en konstruktiewe ontslag.