Kan boer sy fonteinwater bottel?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- die vereistes vir ‘n boer om fonteinwater op sy plaas te bottel en te verkoop;
- Wetgewing oor diskriminasie teen gestremdes en outistiese kinders;
- ‘n Appèlhofuitspraak oor die reg op toegang tot inligting wat deur die Reserwebank gehou word;
- en praktiese raad oor begunstigdebenoemings van pensioen- en polisvoordele
https://www.rsgplus.org/rsg-radio/programme/regsake/dwelmhandel-is-dit-poging-tot-moord/