SA se wol- en sybokprodukte steeds gesog


Dinsdag 4 Augustus 2020

Angorabok lammers

Wol- en sybokhaarprodusente het die afgelope twee jaar swaar getrek, maar volgens Isak Staats van BKB bly hierdie Suid-Afrikaanse produkte gesog.

Dr. Morné de la Rey praat oor embrio-oorplasings wat op ander diere buiten renosters en verskeie beesrasse, gedoen word.

En Stan Jerling is terug met sy bydrae oor ou trekkers.