Die Padongelukkefonds, notariële verbande, bloedalkoholvlakke…
Igna Klynsmith bespreek die volgende onderwerpe:
- Die beoogde wysiging van die maksimum toegelate bloedalkoholvlak vir voertuigbestuurders.
- Die invloed van stereotipes by verhore van seksuele oortredings.
- Wie mag besluit oor ‘n oorledene se begrafnisreëlings?
- Moet howe die Padongelukkefonds se gebrek aan geld in ag neem by die bepaling van die bedrag wat aan slagoffers toegeken word.
- Hoe werk notariële verbande as sekuriteit oor roerende eiendom?