Parapleeg swem van Robbeneiland na Blouberg


Alwyn Uys

Alwyn Uys gesels met Martelize Brink nadat hy die eerste parapleeg geword het om van Robbeneiland na Bloubergstrand te swem.

Alwyn was ook die eerste parapleeg wat die Durban Ysterman kompetisie voltooi het.

Keith Jansen gee vir Alwyn ‘n happie aan.

Alwyn lyk klein in die see

Kyk en lees meer oor Alwyn

https://www.youtube.com/user/Uys2308