Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang
My Mooi Dorp is ‘n splinternuwe program op radio en is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.
In die vierde program fokus ons op wat verkeerd geloop het ná die grensverskuiwende uitspraak oor waterlewering in die Koster/Swartruggens-streek, die innoverende samewerkingsooreenkoms wat pas op Kroonstad bekend gestel is, en of groentetuine altyd die beste antwoord is.
Luister na die volledige program:
Luister na die vorige programme: