Regsake: Daggaklubs, menseregte, ou skuld
Maak ons vordering met die erkenning van menseregte?
Is ‘n daggaklub wettig?
‘n Hofsaak oor ‘n 119-jaar oue testament word bespeel.
Tot wanneer kan skuld van jou geëis word?
Luister na die volledige Regsake program: