Dorpe: Jy kan nie beplan sonder betroubare data nie


Dis baie moeilik om behoorlik dienste in ’n dorp te beplan sonder betroubare data. Die inligting uit die 2011 sensus is eenvoudig te oud. Voorts is inligting noodsaaklik vir toekomsbeplanning, en ook om misdaad hok te slaan. Marí Hudson praat hieroor met ’n Richard Jansen, ‘n kenner in data- en risikostrategie.

Klankspeler

Richard Jansen is operasionele bestuurder by Paradigm Alpha, ‘n navorsingsmaatskappy in risikostrategie.
Kontak Richard by richard@paradigm-a.co.za of 076 043 9690.

Luister na vorige episodes:

 

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang