Is mede-eienaars geregtig op gelyke voordele?
Igna Klynsmith beantwoord onder meer vrae oor
- die vererwing van skuld, en
- die beginsel dat mede-eienaars van bates geregtig is op gelyke voordele van die bates.
- Hy verduidelik ook hoe en waar om te kla oor jou mediese fonds.
Luister ook na die beste Regsake programme die afgelope maand:
Intestate boedel; beswaar teen belasting-aanslag; werknemer-ontslag