Die storie van Sheila die kameelperd
By ‘n klein wildsplaas op die pad tussen Oudtshoorn en George, het Haidee se paaie gekruis met dié van Marietjie Vermeulen en sy het sommer ook meer uitgevind van Sheila die kameelperd wat ook op die plaas woon.
Luister vandag kort na 12 uur na Driesestig vir dié bydrae.