Ken die tekens van self-besering deur tieners


Ons hoor gereeld van tieners wat hulleself met opset seermaak – hetsy hulle hulself sny, vuiste teen mure slaan, te veel oefen, dieëet, ens. Wat staan ouers te doen? Hoe kan hulle die tekens raaksien.