Wanneer mag jy ‘n dief in jou huis skiet?
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek onder meer
aspekte van die huweliksgoederewet wat verband hou met skuld en kontrakte;
die voetstootsklousule; wat toestemming tot benadeling beteken;
en wanneer jy mag skiet as jy iemand in jou huis betrap.