Kan dagboekhou jou lewe verbeter?
Ons kyk na die baie voordele wat ‘n dagboek inhou vir ‘n persoon se geestesgesondheid. Voor jy besluit dat ‘n dagboek nie vir jou is nie, luister eers na hierdie episode oor hoe dit jou lewenskwaliteit kan verbeter.