Hoe beland Sahara-sand op sneeu in Europa?
Hoe kan ‘n sandstorm in die Sahara-woestyn ‘n stoflaag op die wit sneeu in Europa veroorsaak?
Hoe ver is die horison van jou af?
Ons identifiseer klein eiertjies na aanleiding van ‘n foto wat deur ‘n luisteraar ingestuur is.
Die span wetenskaplikes van Hoe verklaar jy dit? beantwoord dié vrae.
Luister na die volledige program:
Lees meer oor dié verskynsel:
https://snowbrains.com/sahara-dust-sand-ski-resorts-orange/
https://www.severe-weather.eu/europe-weather/saharan-dust-orange-snow-mk/
https://www.mirror.co.uk/news/world-news/alps-covered-sand-huge-sahara-26480111
https://www.bbc.com/news/av/world-europe-55966867
https://wepowder.com/en/forum/topic/284566
🏜 Así ha transformado el paisaje el polvo sahariano en las Maladetas pic.twitter.com/LuQBGQa9mS
— Benasque 🏔️ (@Benasque_) March 15, 2022
Kyk na die foto’s van dié interessante fenomeen: