Regsake: Munisipaliteite se plig teenoor inwoners
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor
- die opstel van koop- en verkoopkontrakte handel,
- en ontevredenheid oor ‘n boete in ‘n deeltitelontwikkeling omdat daar nie betyds gebou is nie.
- Igna praat ook oor direkteure se verpligtinge teenoor maatskappye.Est-Marie MCallahan praat oor munisipaliteite se verpligting tenoor inwoners.