Slegs klein deel van son-energie bereik aarde
Watter persentasie van die totale energie wat die son uitstraal, bereik die aarde?
Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillende vastelande so na mekaar kan aard?
En, ons leer meer oor die koringkriek.