Wat is die regsaspekte van ‘moonlighting’?


Igna Klynsmith praat oor addisionele werk, ook bekend as moonlighting.

Spesialisgas Johan Botes praat oor of dit regverdig is dat jy moet werk en onderhewig is aan inflasie en stygende lewenskoste, maar jou salaris word nie aangepas nie?