Wat behels die behandeling van middel-afhanklikheid?


Johan van Lill praat verder met Jacques Botes, ‘n geestesgesondheidspraktisyn, oor substansieafhanklikheid. In die vorige gesprek op 28 Mei is daar gefokus op wat substansieafhanklikheid is. In hierdie gesprek word die behandelingsopsies en -proses in diepte bespreek.