Wat is die regsaspekte betreffende boubedrywighede in deeltitelkomplekse?
Igna Klynsmith bespreek die reëls m.b.t. boubedrywighede in deeltitelkomplekse. Hy praat ook oor handelsbeperkingsklousules in dienskontrakte.
Spesialisgas Waldette Grey bespreek die geldigheid van elektroniese handtekeninge op kontrakte.