Die Vaalrivierlewerik is SA se mees bedriegde voëlspesie


Die Vaalrivierlewerik

Dr. Hanneline Smit-Robinson van Birdlife SA vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se mees bedreigde voëlspesie, die Vaalrivierlewerik, Spizocorys fringillaris.