Is Tour de France fietsryers superatlete?


In die Tour de France word fietsryers tot die uiterste beproef. Is hierdie skraal en taai fietsryers superatlete? Wat is die eienskappe van die top Tour-fietsryers? Kan enigeen wat hard oefen, ‘n Tour-wenner word? Is daar steeds ‘n donker kant aan dié en ander fietstoere, of is dit beslis dwelmvry?

Mari Hudson praat hieroor met die gerekende sportwetenskaplike, dr. Ross Tucker.