Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel
Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel, wat veral boere met renosterveld op hulle plaas, help om plante en diere te identifiseer. Die FIELD GUIDE TO RENOSTERVELD bevat foto’s van meer as 1 600 spesies van 12 taksonomiese groepe.
Dr. Chanel Lombard, staatsveearts op Vredendal, verduidelik watter diere deur bek-en-klouseer geraak word, en hoe produsente hulle kuddes daarteen kan beskerm.