Het atlete soos Algerynse bokser ‘n prestasie-voordeel bo XX-vroue?


Imane Khelif as kind en nou.

Die debakel in die bokskryt in Parys by die Olimpiese Spele, het weer vroue wat ‘anders seksueel ontwikkel’ in die kollig geplaas, en baie onkundigheid onder die publiek ten toon gestel.

Waar pas dié vroue in, en het hulle ‘n prestasievoordeel bo ander vroue?

Sommige XY-vroue het ‘n prestasie-voordeel en ander nie. Ons probeer hierdie ingewikkelde kwessie ontrafel, want dit word duidelik dat ‘n prestasie-voordeel nie noodwendig is in alle XY-vroue nie en dat testosteroonvlakke ook nie as maatstaf akkuraat is nie.

Lees ook: https://www.bbc.com/news/articles/crlr8gp813ko

Lees ook wat van vroue-boksers wat haar al verslaan het, sê:
https://www.abc.net.au/news/2024-08-09/imane-khelif-boxing-controversy-labelled-ignorant-and-stupid/104202414

en

https://sports.yahoo.com/boxer-beat-imane-khelif-2022-113027914.html?guccounter=1&guce_referrer=aHR0cHM6Ly93d3cuZ29vZ2xlLmNvbS8&guce_referrer_sig=AQAAAHv03ncfBYO6sJ0xKJLoCAJ1mA9vLz3aAoMRk3BF5z66xomsZ86lnjNnutWxLQjUAfqhl728hLDoplH8VdSQojasJmcVh5-R8lyVGG6re5LWhSHfnaofbB8cyNy5aBrWgpo2lq69veXKF42bpewVScaPdyuo3tSV9MOjMCtXXOx7