Aandag Matrieks! Moenie ons Matriek-hersiening misloop nie!
Ons bied vanjaar weer Matriek-hersiening aan om ons matrieks te help. Hier is die skedule van uitsendings vanaf Dinsdag 17 September. Dit is net meer as ‘n maand voordat die eksamen op 21 Oktober begin.
En as jy iets misgeloop het, is ons potgooie gereed vir jou. Ons sal ook die potgooie in hierdie tabel voeg sodat jy alles byderhand het.
Skakel in op RSG in die Kompas tydgleuf om 19:30.
Lekker leer!
Datum van Uitsending |
Vak |
Eksamen datum |
Dinsdag 17 Sept | Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 3 Ons doen hersiening saam met Juffrou Natalie Goetsch. |
21 Oktober 09:00 |
Donderdag 19 Sept | Afrikaans Huistaal Vraestel 3
Ons doen hersiening saam met Juffrou Anita Voges. |
21 Oktober 14:00 |
Dinsdag 24 Sept | Besigheidstudies
Ons doen hersiening met Juffrou Helena van Zyl. |
23 Oktober 09:00 |
Donderdag 26 Sept | Inligtingstegnologie Vraestel 1 en 2 (Prakties en Teorie) | 23 Oktober Vraestel 1 09:00 & Vraestel 2 6 November 14:00 |
Dinsdag 1 Oktober | Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 1 en 2 |
28 Oktober 09:00 & Vraestel 2 13 November 09:00 |
Donderdag 3 Oktober | Wiskundige Geletterdheid | 1 November Vraestel 1 09:00 & Vraestel 2 4 November 09:00 |
Dinsdag 8 Oktober | Wiskunde | 1 November Vraestel 1 09:00 & Vraestel 2 4 November 09:00 |
Donderdag 10 Oktober | Geografie | 5 November Vraestel 1 09:00 & Vraestel 2 21 November 09:00 |
Dinsdag 15 Oktober | Rekenaartoepassingstegnologie Vraestel 2 (Teorie) |
5 November Vraestel 2 (Teorie) 14:00 |
Donderdag 17 Oktober | Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 & 2 |
8 Novemeber Vraestel 1 (Fisika) 09:00 & Vraestel 2 11 November 09:00 |
Dinsdag 22 Oktober | Ekonomie | 12 November Vraestel 1 14:00 & 19 November Vraestel 2 14:00 |
Donderdag 24 Oktober | Rekeningkunde | 14 November Vraestel 1 09:00 & Vraestel 2 22 November 09:00 |
Dinsdag 28 Oktober | Lewenswetenskappe | 15 November Vraestel 1 09:00 en Vraestel 2 18 November 09:00 |
Donderdag 31 Oktober | AAfrikaans Huistaal Vraestel 1 en 2 |
19 November Vraestel 1 09:00 e n Vraestel 2 25 November 09:00 |