Wie sal beste vir SA wees: Trump of Harris?


Dawie Roodt van die Efficient groep praat oor wie die beste vir Suid-Afrika se ekonomie sal wees – Donald Trump of Kamala Harris?