Pas klaskamer só aan vir kleuters wat sukkel om hul gedrag te reguleer


Arbeidsterapeut Chrismarie Whitehead gee raad aan kleuterskooljuffrouens oor hoe om die klaskamer aan te pas, om maatjies te help wat sukkel om hulle gedrag te reguleer.