Hoe gemaak met leerders met leer-uitdagings en angstigheid?


Ons fokus op kinders met leeruitdagings, angstigheid in die klaskamer en ouerondersteuning. Marietjie de Kock is die leerondersteuning-koördineerder by Laerskool Jan van Rieebeck in Kaaapstad. Sy vertel van hulle terapiekamer wat leerders help ontlaai.