Bewusmaking vir ‘n donker naghemel?


Ons verrassingsgas, Wim Filmalter,  dra baie hoede, onder andere dié van astrofotograaf, amateurteleskoopmaker, teleskooprestoureerder, en ’n Dark Sky Advocate – iemand wat bewusmaking doen vir ’n donker naghemel.