Die impak van eensaamheid op die psige


Johan van Lill praat met geestesgesondheidspraktisyn Jacques Botes oor die impak van eensaamheid op die psige. Hy verduidelik die verskil tussen eensaamheid en alleenheid, en hoe elkeen jou geestesgesondheid beïnvloed.